Points of Interest

Gunsfontein is the farm where poet NP van Wyk Louw was raised. The original farm dwelling - a corbelled house - built in ± 1756 is still standing, although unrestored is in a good condition. Ruins of old British forts with shooting holes - built during the Anglo Boer War are on the farm. Beautiful view points with scenes of the Karoo mountains and rivers Rich bird life - for the bird watchers - on the farm dams

Gunsfontein is die grootword plaas van die digter NP van Wyk Louw. Die oorspronklike plaasopstal, 'n korbeelhuis, gebou in ± 1756 staan nog en is in in baie goeie ongerestoureerde toestand. Die murasies, met skietgate, van ou Engelse forte wat gedurende die Anglo Boere oorlog gebou is. Pragtige uitsigpunte met 'n blik oor die Karoo se berge en riviere. 'n Ryk voëlewe op die talle groot plaasdamme. Tipiese Karoo plantegroei met o.a. die sterboom wat slegs in hierdie area voorkom. Kom ervaar die winter SNEEU en koue en besonderse sonsondergange en sonsopkoms.

Example pic