Activities
A scenic 4x4 mountain pass (difficulty level 2-3). This route will not damage your vehicle and women will enjoy it as well. ±80km of farm roads. Most of these are suitable for 4x2 vehicles. Paths in the veld can also be used as HIKING TRAILS. All roads are suitable for MOUNTAIN BIKING STARGAZING: Sutherland is 22km away (12mins)'n Skilderagtige 4 x 4 bergpas (moeilikheidsgraad 2-3). Die voertuie sal nie verniel word nie en vrouens sal dit ook geniet. ±80km veldpaaie, die meeste is ook geskik vir 4 x 2 bakkies. Veldpaaie kan ook as STAPROETES gebruik word. Alle paaie geskik vir BERGFIETSE. STERREKYK: Sutherland is slegs 22km (12min.) vêr Moenie hierdie ondervinding misloop nie! Kom kyk, geniet dit en ervaar dit vir jouself!