Accommodation

Accommodation The historic 3 bed roomed farm house will accommodate 9 people. It is ideal for families, friends and groups etc. The house is fully equipped for self-catering with indoor and outdoor braai facilities.

'n Geskiedkundige 3-slaapkamer plaashuis bied akkommodasie vir 9 persone. Ideaal vir huisgesinne, families, vriende, groepe ens. Dit is 'n ten volle toegeruste self sorg eenheid met braaigeriewe binnenshuis sowel as buite.

Example pic